Jy is bietjie agter maat. Ek het daai case laaaaaaaaaaaaaaaaaankal nie meer nie
en? punt was dat jy kon n R5k case koop terwyl ek R200 n maand vir Premier betaal wat ek enige tyd kan cancel
so ja, ek het lekker geld om Premier te kry
o wag, laat ek "by kom".... *200/200 internet* *cough cough*