What's new
Carbonite

South Africa's Top Online Tech Classifieds!
Register a free account today to become a member! (No Under 18's)
Home of C.U.D.

Afrikaans Music

Ek is nie veel entoesiasties oor afrikaanse musiek nie.

Hier in Brackenfell is daar n radiostasie met die naam Bok Radio, hulle is nogal volop met die Afrikaanse musiek.

Link na hulle top 40 playlist: https://www.bokradio.co.za/top40.php

Sterkte met die playlist
 
Kyk ook dalk bietjie na http://liedjie.com/ Gemaak hier in die kaap :)

Hulle maak playlists vir sekere geleenthede, en het nogals 'n wye verskeidenheid musiek beskikbaar.
Probeer maar die free trial (ek dink dit is 'n maand lank). Hulle behoort vir jou 'n 'n paar goeie idees te gee.
 

Users who are viewing this thread

Back
Top Bottom