Lianesch
Legendary Member
So ek het 'n kamer te huur in 'n 2 slaap kamer flat. Eie badkamer en secure parking. Dis in Heuwilsig Estate so dit 'n baie veilige komplex. Die sit kamer is nie gemeubeleer nie, maar ek het die kombuis gepimp
Die huur is R2300 + R2300 Deposito.
As enige van julle miskien van iemand weet wat 'n plek soek, verwys hulle na my toe asb.
Ongelukkig geen diere of couples nie.
My vorige vlatmate's het my sleg in die rug gesteek en nou sit ek met plek wat ek amper nie kan bekostig nie.
Groete
Lian