What's new
Carbonite

South Africa's Top Online Tech Classifieds!
Register a free account today to become a member! (No Under 18's)
Home of C.U.D.

5870 CF enige goeie liquid/water cooling advies?

Dankie aan die admin om my thread te skyf, ek het self probeer maar ek kon nie. Dankie

jy bedoel seker die thread "skuif". maar bly jy het reg gekom. ja dit is moeilik om goed te verander op n forum wat jy nie n admin/moderator is nie ne? gaan gou my tee klaar drink en my english breakfast enjoy by die local Wimpy! :p
 
Lol ouens.

Hierso Ruben :

FrozenCPU

Performance PCS

Onthou, jy het gevra vir SA verskaffers... en daai is basies non-existant, so ek blameer nie die mense se raad nie.
Om die parte self in te voer is ongelukkig jou enigste opsie.

Persoonlik sou ek nie die kostes aangaan om alles met water af te koel nie.
Ek het dit destyds in 2004 reeds begin doen met GPU / CPU en NB met 'n lekker Koolance setup en ek sal nie gou weer my geld so mors nie.
Dit is alles goed en wel om jou CPU met water af te koel, aangesien die gewoonlik vir langer gehou word maar ek sien nie die nut om 'n videokaart te doen nie.
'n Mens kan liewers elke 6 maande / 1 Jaar dit opgradeer as om omtrent die koste van 'n 3de kaart aan te gaan gaan vir SLI / CF verkoeling.

Hier is die punt wat Billybob dalk wou maak :

Basiese koste om 2x 5870's af te koel, as jy die parte invoer : (net die blokke, geen sisteem nie)

R2000 (verskeeping en invoer belasting)

Koste van 1 x 5970 hier op Carbonite - R3500

As jy jou 5870's sou verkoop = R3400 - R3800 in totaal.
So jy kan basies 'n HD5970 kry, met tot R300 in jou sak.

Dan as jy die verkoeling invoer vir hom, het jy basies R1000 gespaar omdat jy net een blok nodig het.

Maar as jy nogsteeds water wil gaan vir jou videokaarte is daai twee s***els ( "links" - lol vir die filter! ) wat jy nodig het.

Groete ook vanuit 'n koue Strand.
 
Last edited:
Hey troll. You asked for advice, billy gave you advice. You couldve said thanx, but no thanx. But instead you acted like a moaning baby troll by saying that you didn't ask for that advice? On this forum, I often ask for advice on A or B and end up leaving with C thanx to the great advice these people offer.

Take it, or don't take it. But no need to act like an ass about it. The man went out of his way to help you.

Obvious troll is obvious.
 
Dankie vir niks hulp mense, klaar hulp by overclock.net gekry nie 1 mens het gese om te upgrade nie almal het my net links gegee waar ek die cooling systems kan koop. Sulke mense moet S.A toe kom
Wie wil upgrade van 2x5870's?? Ek hardloop n 1900 resulotion en met 2 5870 kan ek alles op vol jam met 8x aa en 16x af.
As ek n rede kry om te upgrade dan sal ek luister na Billy Bob (wel nie rerig nie).
Afr rule, die engelse mense gaan terug na Engeland en enjoy a cup of tea.

Dankie aan die admin om my thread te skyf, ek het self probeer maar ek kon nie. Dankie

Dude,jy's regtig stupid

Lees wat die mense vir jou tik,moet nie net kyk nie

Om twee 5870's te watercool is idiotic,genuine....erg mors van tyd en geld

En as jy wil **** trek as die regulars iets vir jou se,then get the **** out

n0ob!!!
 
Dankie vir niks hulp mense, klaar hulp by overclock.net gekry nie 1 mens het gese om te upgrade nie almal het my net links gegee waar ek die cooling systems kan koop. Sulke mense moet S.A toe kom
Wie wil upgrade van 2x5870's?? Ek hardloop n 1900 resulotion en met 2 5870 kan ek alles op vol jam met 8x aa en 16x af.
As ek n rede kry om te upgrade dan sal ek luister na Billy Bob (wel nie rerig nie).
Afr rule, die engelse mense gaan terug na Engeland en enjoy a cup of tea.

Dankie aan die admin om my thread te skyf, ek het self probeer maar ek kon nie. Dankie

At-least we didn't shoot our own general:) Just saying,,,
 
Nooit weer vra ek vir hulp nie!
n Bra het getune kyk noord en *** voort sal maar luister daarna.
Hier is aan al die critieks gaan koop n kar ry tot die bande glad is en dan gaan na Supa Quick en vra vir n paar nuwe tyres, en as hulle vir jou tune los die tyres en koop net n nuwe kar dan kyk ons wie sal complain.

Hou op 'n dom P**s wees.

Ons gaan jou nie mis nie, moenie laat die deur jou oppad uit teen die kop moer nie.

k baai.
 
funny-celebrity-pictures-i-see-what-you-did-there.jpg

Oh now i see.. You are giving us poef to get some attention!
 
Lol FOG... De La Rey was in my groot groot groot oom se tjor doodgeskiet toe die polisie gedink het hulle was rowers.

Generaal Beyers en oom Koos was mos tjommas.
En toe verdrink my uncle mos innie Vaalrivier eksê omdat hy as rebel moes vlug en nie meer aan sy perd kon vashou met 'n koeël in sy hol nie. :p

Groete
Agter agter agter kleinneef Beyers
 
sell 5870's, get 5970, put on accelero arctic cooling cooler and WIN

sorry Wen
 
Lol FOG... De La Rey was in my groot groot groot oom se tjor doodgeskiet toe die polisie gedink het hulle was rowers.

Generaal Beyers en oom Koos was mos tjommas.
En toe verdrink my uncle mos innie Vaalrivier eksê omdat hy as rebel moes vlug en nie meer aan sy perd kon vashou met 'n koeël in sy hol nie. :p

Groete
Agter agter agter kleinneef Beyers

lol
 
Lol dink hy loop met sy vinger in sy hol rond as hy vir Billybob anvat wat duidelik meer weet as hy...

@Eggman dc leuens
 
Ek het dit as leuens gehad... maar toe wys google dit anders. :p (nogal Boervolk.com se spelling... keke)

Ek werk al te lank saam met 'n Engelse baas... het al vergeet hoe om te spel. :D
 
@ OP

Kop moet eers van hol verwyder word voordat jy moontlik goeie advies beter kan verstaan.
head-up-ass.jpg

+1 vir thread, k @K snaaks
 
Last edited:
Ek het dit as leuens gehad... maar toe wys google dit anders. :p (nogal Boervolk.com se spelling... keke)

Ek werk al te lank saam met 'n Engelse baas... het al vergeet hoe om te spel. :D

Dis omrede jy daar in die Kaap uithang en te veel wil pienk hempies dra en wyntjies drink ne?

Nee man, dit verdien jou vinnig 5 lashes met my belt. :p
 
Last edited:
eggman ek check wat jy bedoel lyf of invoer die enigste plan maar het gehoop dat ander mense ander ideas het ek het 1 gekry op overclock.com wat tune gebruik die VF300a vir die 2de kaart en dan op die eerste kaart sit die Thermalright VRM-R3 VGA Cooler op die 1ste kaart agter(nou dit is advies!!!). Dankie vir jou sal ek nog luister. Enige idea watse buite land shops mens kan kyk, ek het al n paar maar altyd oop vir opsies. Cpu hardloop op air cool. Die Zalman CNPS9900 nt wat sy job doen
 
How is that advice different from billy's? its both other peoples opin ions? you choose to accept his as advice but not bily's?
makes no sense
 
Lees nie Billy se goed nie want dit is te veel skryf werk raak aan die slaap halfpad. Lumpy ek check jy praat baie maar het niks om te se hoe mens die gpu's kan afkoel nie, vir jou is dit beter om na die singles chat te gaan, almal weet alles daar
 
Users who are viewing this thread

Back
Top Bottom