What's new
Carbonite

South Africa's Top Online Tech Classifieds!
Register a free account today to become a member! (No Under 18's)
Home of C.U.D.

Knorrige Leeu Drivers License Hernu

zaleeu

Member
Rating - 100%
8   0   0
Joined
Dec 30, 2018
Messages
54
Reaction score
19
Points
1,535
Location
Cape Town N Subs and Helderberg Strand / SSW
Ja ek weet die Drivers license masjien het gebreek.
En dis al weer terug.

Elke keer as my vrou gaan om haar drivers license te hernu wil die donners eers "verification" doen.
En hulle sal haar skakel as die "verification" klaar is.

Wat se strooi is die nou ?
Natuurlik het die license nou ge expire terwyl ons wag vir een of ander persoon om haar terug te skakel om te se^ die "verification" het deurgekom.

So nou moet ek orals taxi want weereens is ons goverment useless.
 

Users who are viewing this thread

Latest posts

Back
Top Bottom