The Ghost
Epic Member
Hey.
Just say if you want an English translation...
Ek het 'n Pentium 4 521 en 'n Pentium 4 640.
Die 521 is 'n 2.8GHz/1M/800/0.4A (of n 04, kan nie 'n punt sien nie).
Die 640 is 'n 3.2GHz/2M/800/0.4A (of n 04, kan nie 'n punt sien nie). Hy het ook groen thermal paste residue op wat nie mooi lyk nie, ek sal kyk of en hom skoon kan kry.
Dan het ek 'n 1Gig DDR2 800 DIMM CL5,
'n 1Gig DDR2 800 DIMM 5-5-5,
en twee 512Meg DDR2 667 DIMM CL5.
Dan het ek n ou cheapy 250Watt PSU,
en 'n 350Watt AOpen Z350-08ATA PSU.
Dan het ek ook n sound card wat nie met Win7 werk nie. 'n CMI8738-PCI-6ch-LX.
Dan het ek ook 'n RC bakkie wat al laaaaank op Carb sit, dalk ken jy iemand met n seun of selfs jou eie, as jy het, wat daarvan sou hou.
Vir die pryse weet ek nie rerig nie, maar ek spaar vir 'n Logitech Driving Force GT, so nudge nudge, wink wink.
Die P4 521: R200
Die P4 640: R250
Die 1Gig DDR2 800 DIMM CL5: R110
Die 1Gig DDR2 800 DIMM 5-5-5 : R110
Die twee 512Meg DDR2 667 DIMM CL5: R110
Die 250Watt PSU: R100
Die 350watt PSU :R200
Die sound card : R60
Die Carb link vir die RC bakkie: http://carbonite.co.za/f13/remote-control-chevrolet-silverado-removable-trailor-100341/