What's new
Carbonite

South Africa's Top Online Tech Classifieds!
Register a free account today to become a member! (No Under 18's)
Home of C.U.D.

Time Spy Results Thread

So far my best score yet. I'm sure I can improve. Just no idea where XD
 
I havent tried pushing my CPU further, but it has the voltage headroom to do so....
set it to 5ghz for temps
 
Same deal as the other thread, my results are quite badly hampered by the 350W VBIOS limit, but the results are ok-ish. Just for people who are curious as to how the 4080 performs.
 
Is daai temps reg op die 3080 Ti? Is dit n watercooled oukie of wat geez dis baie koud. 5800x3d is nes myne, moer warm cpu
Ja als op custom loop, My cpu run net vir my baie warm. @RIPGreave How did you get yours so cold?
 
Myne net so warm, maar het jy actually n waterblock op hom? Myne is op H150i.

Met Kryonaut en nogtans is die ding so kak warm, dis belaglik. My board se undervolt en negative ticks maak niks, asof hy net die settings ignore.
 
Hoe warm loop jou CPU?
 
Sjoe dis baie warm veral vir jou goeie cooler wat jy het. Ek het nog nooit probleme gehad met Kryonaut nie maar wel paar keer met hydronaut. Ek loop tans hydronaut en hulle doen nie sleg nie. Meskien sal 'n repaste help of dalk is dit maar net silicone. Kan jy sien wat se voltage loop jou cpu?
 
Hy gaan tot so 1.29v max. Ek het actually repaste met kryonaut en dit het geen verskil gemaak nie, maar kyk my box het ook nie so lekker airflow nie. Ek het n phanteks g500a gepreorder by woot wat einde januarie kom, sal dan bietjie kyk hoe loop hy
 
Sjoe dis baie warm veral vir jou goeie cooler wat jy het. Ek het nog nooit probleme gehad met Kryonaut nie maar wel paar keer met hydronaut. Ek loop tans hydronaut en hulle doen nie sleg nie. Meskien sal 'n repaste help of dalk is dit maar net silicone. Kan jy sien wat se voltage loop jou cpu?
Eks nogsteeds nuuskierig hoe joune so groot verskil is though. Wat is jou setup daar? Anders speel silicon lottery nogals n rol hier!

Fanie het my gese om die -30 op curve optimizer te slaan en my temps average nog 74 op time spy maar die max is baie beter. Hy weier om bo 81c te gaan op rb23 na 15 min so eks heel happy nou met temps. Dis omtrent in lyn met wat my temps was op die 5900x op 1.27v 4.6ghz all core.

My time spy score het sommer increase ook op physics so all good! Games hardloop die ding moer koud though maar dis omdat meeste games hom nie stres op 4k nie, so basies sien ek nie eers 60c op games nie (hy het wel mid 60s geslaan voor die -30 ticks)

Ek het die laaste Asus bios so ek neem an die curve optimizer was onlangs enabled op die 5800x3d.
 
Ek het tans ook 'n vol custome loop. My cpu is op 'n bykski block. Ek raak aan geen curve optimizer nie. Net stock. My cpu loop op1. 29v.
 
Lyk vir my eks biekie agter met die score, moet so biekie overclock om by julle ouens te bly
 
Jy kan nie rerig overclock nie, gaan try bietjie curve optimizer in jou bios. Sit hom op all cores negative 30.

Sommige motherboards kan mens nie daar stel nie maar as jy kan try dit en kyk wat gebeur.
 
Hey you tractor talkers, jk don't kill me.

Trying to help out @Vinnige Fanie here. What ram timings are you currently running?
 
Or instead of curve optimiser you could look into static OCs. As you're much more able to control things when they're not changing randomly.
 
5800x3d is pretty full of shit when it comes to OC, it's like a teenager, just doesn't listen!

Not sure if some boards allow traditional overclocking by now.
 
Users who are viewing this thread

Back
Top Bottom