Jis meneer. Als werk, maar regtig, die shipping was moer dodge... nie eers getape met een strand cellotape of gebubblewrap. Was verbaas als werk darem nog. Ek verstaan jy trust vir ichigo, maar bietjie meer care gaan 'n lang pad.
Meer info oor missing parts op die items, en fucked mountings sou ook nice wees. That said, ad het nie gese als is 100% nie. So ek moes eerder vra, as wat ek assume het als is in orde.
All in all, thanks vir die goods. Hulle loop mooi.
This site uses cookies to help personalise content, tailor your experience and to keep you logged in if you register.
By continuing to use this site, you are consenting to our use of cookies.