Hy sit nogal naby aan die nader een (asus maximus viii gene) en die boonste kaart word belaglik warm. Ek het 'n fan aan kant van kaarte vasgesit wat baie help - 10 - 15 grade
Toe ek my overclock afsit, het hy darm baie koeler geword en maak nou minder geraas.
Dit voel ook nie vie my asof dit so groot gain gee as om 'n enkel kaart te overclock nie.
Hulle gaan maar net standaard run en boonste(warm) kaart is een met waarborg.
This site uses cookies to help personalise content, tailor your experience and to keep you logged in if you register.
By continuing to use this site, you are consenting to our use of cookies.