Dankie vir die mibox, hy werk darem as intended, alhoewel ek sien hulle het baie issues gehad met oreo so toe pull hulle die update terug, so nou kan ek nie die features use wat ek wou in oreo nie haha ai net my geluk. het maar n nvidia shield bestel op amazon en klaar gekry
Maar baie dankie inelkgeval, sal maar die mibox weer list for sale.
This site uses cookies to help personalise content, tailor your experience and to keep you logged in if you register.
By continuing to use this site, you are consenting to our use of cookies.